Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Infiniti Q50 S Hibried (V37, Duitsland) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Infiniti (Nissan) |
Ook genoem | Nissan Skyline V37 |
Produksie | 2013-tans |
Modeljare | 2014–tans |
Montering | Japan: Kaminokawa, Tochigi-aanleg |
Ontwerper | Joel Baek (2011) |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | kompakte mediumgrootmotor (D-segment) |
Bakstyl | 4-deur sedan |
Uitleg | Inlynvoorenjin, agterwieldryf/ allewieldryf |
Platform | Nissan FM platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | |
Ratkas | 6-gang handrat (slegs Euro 2.2l dieselmodelle) 7-gang 7R01 outomaties (almal behalwe 4-silindermodelle) 7-gang 7G-Tronic outomaties (slegs 4-silindermodelle) |
Lengte | 4 783 mm 4 851 (Q50L) |
Breedte | 1 820 mm |
Hoogte | 1 443 mm |
Massa | 1 621 – 1 755 kg |
Asafstand | 2 850 mm 2 898 mm (Q50L) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Infiniti G-series/Q40 |
Variante | Infiniti Q60 |
Die Infiniti Q50 is 'n kompakte mediumgrootte motor wat die Infiniti G-sedan vervang het, vervaardig deur Nissan se luukse handelsmerk Infiniti. Die nuwe model is tydens die 2013 North American International Auto Show bekendgestel en word sedert die derde kwartaal 2013 in Noord-Amerika en die vierde kwartaal 2013 in Europa te koop aangebied.
Die ontwerp van die Q50 volg steeds die ontwerpe wat die eerste keer deur die 2009 Infiniti Essence-konsep en die produksie 2011 Infiniti M getoon is. Die Q50 is ook die eerste voorbeeld van 'n hibriedmodel in Infiniti se intreevlakmodel, maar is later vir die 2019-modeljaar verwyder.
Die Japann ese model van die Q50 word bemark as die Nissan Skyline V37.